Help needed – Bertus

From: Bertus <qc.medupi@mipprojects.co.za>

Subject: Goldwong GL1100

 Message Body:  Hello.

Please can you guys assist me if possible, I have a Goldwing GL1100 I think its a 81 -83 model that has bearing problems , the bike is in PTA at the moment but it has been standing for more than 7 months as the mechanic clearly does not know what he is doing, is there any goldwing specialists in PTA area where i can drop the bike and they con sort it out for me as i do not want to sell the bike

Question on Trikes

From: JJ Nel <jj@camimix.co.za>

Subject: Goldwing Trikes

 Message Body:

Hi 

ek soek nou al lank vir inligting en dalk kan iemand my hier bystaan met inligting…. Ek is ‘n gestremde man van Weskaap provinsie en wil graag wil my ‘n trike of iets soortgelyks aanskaf, maar die trike moet automaties wees. Is daar Goldwings met automatiese ratkaste of is daar ‘n “conversion” daarvoor?

 Groete  

JJ Nel

Question – Gold Wing GL 1800 2002 radio

From: Kallie Kruger <Anshekruger@sanlam4u.co.za>

Subject: Gold Wing GL 1800 2002 radio

 Message Body:    Good dag, I have recently purchesd a gold wing GL 1800 2002 model and it is excellent the only problem I am having is that it came from America and the radio doesn’t work in South Africa. The frequency on the digital display is only in .1, .3, ,5, .7, .9 and these frequencies does not work in South Africa because the SA frequency is in .2, .4, .6, .8. Is there perhaps someone who can help me or at least direct me in the right direction of someone who can. Much appreciated thank you.

 Contact no. 0827731480

Question 5 – Roome Kirsten 1100

Author : ROOME KIRSTEN – E-mail : roomek@udtrucks.co.za

Comment:  Kan iemand vir my raad gee.

Ek bly in Durbanville en het die naweek vir my n 1979 Honda Goldwing gekoop. Hy het wel n 1100cc enjin.

Die persoon wat hom aan my verkoop het het aan my genoem dat as hy skuins staan op sy side stand, dan rook hy n bietjie met “start up” op die linker bank. Ek het die motorfiets vervoer op n sleepwa van die oos kaap en nou rook hy rerig baie met “start up”. Hy staan nou al n dag op sy centre stand en rook nog steeds baie as ek hom aan skakel. Kan iemand my help?? Moet ek hom eers n bietjie op die langpad ry – sal dit help? Is dit miskien olie wat nou erens sit, agv die skut op die sleepwa?

Ek sal graag die Honda na iemand wil neem wat n Expert is op die enjin. Beveel asb vir my iemand aan in die Kaap.

Dit is my eerste motorfiets so ek is nog n bietjie skrikerig vir die ou!

Reply 1:

Hi Roome 

Die gerokery as hy op sy sidestand staan, is iets wat eie is aan die K1200LT.  Ek vind dit vreemd by die 1100 Wing.  Ek het ook ‘n 1100 Wing gehad en hy het dit beslis nie gedoen nie. 

Ongelukkig is ek in Pretoria – hierrond is vele ouens wat sal kan raadgee oor betroubare sg. experte in hierdie omgewing. 

 As ek jy is, sal ek die oorsprong van die rook SSM laat vasstel.

 Groete  Frans

Question 4 – Help needed with 1500

Wil ook he dat jy enige iemand daar buite wat kan help om die 1500 trike toe te rus met groter tenk te vra om my te kontak . Die beperking op die reikafstand het my reeds frustreer en gaan dit nog doen .
Ook hoor of enige iemand weet waar mens alarm kan kry wat praat in plaas daarvan dat sirene afgaan .
Soek ook stel van 4 hi output speakers om die bestaande speakers op die 1500 trike te vervang .
Ook enige persoon wat raad kan gee hoe om die spoedkontrole op 1500 weer ander werk te kry. Die liggie van speedocruise gaan aan maar as jy spoed wil set dan gebeur daar net niks nie .
Groete, Delphius Symington [foto@hantam.co.za] 0824917328

Reply 1:

Hi Delphius

 Dit sal help om te weet watter model 1500 jy het.  Sommiges is vir die Japanse mark gemaak en sal net inskop in “OD” op plus minus 80Kmh en dan nie vinniger as dit gaan nie.  Daar is ‘n maklike oplossing hiervoor. 

Maar daar kan ook ander foute wees – soos bv. skakelaar, sensors, luglekker,instellings, ens.  As jy weet hoe om die goed te toets, is dit ook redelik maklik om dit self op te los.  Ek het ‘n elektroniese weergawe van ‘n handboek van die 1500’s, waarin ‘n reeks toetse geillustreer word. 

Jou simptome klink soos wat ek aanvanklik ervaar het – GL1500SE 1997.  ‘n Japanse model.  Ek het myne in miner as 10 minute uitgesorteer!

Groete  Frans

Question 3 – Help and Spares Needed

Submission by: Hendri Fourie
Location: Bredasdorp,Western Cape,South Africa
Phone: 0765183630
Requirement:
Hi All,I have a 1982 GL1100 Wing but it was standing for a long time(1year)so the carbs are very dirty and blocked,i cleaned it but now it have a “miss”so i need carbs or if someone can give info how to get it fixed, and also the 2 front brake callipers are leaking and the piston been ceroded a lot.
Thank you. Hendri Fourie 0765183630

Question 2 from Robert Wember non member

Where can I get new spokes and seat for 1976 gl1000?

Robert Wember   E-mail : winbier@hotmail.com

______________________________________________________________________________________________________________

Question 1 from Cally Herbst

Where would be the best place in Jhb to tune the carburretors of your wing etc ?

I’ve specifically got such a problem (and some others to eg the speed control that ONLY work up to 80 KM/H )  and maybe some other guys might have useful info…

Please reply to this question by using the comment at bottom of this message.

Reply 1 –

Callie, as ek n voorstel kan maak moet jy gerus op die Steve Saunders Goldwing web gaan kyk ,http://www.goldwingfacts.com/ . Hierdie is n web waar almal wat Goldwings regoor die aardbol het , aan behoort en is daar n tegniese afd waar jy jou vrae kan vra en verskeie lede jou sal beantwoord.

Daar is geen kostes verbonde om aan die web te kan deelneem nie jy moet net registreer met die absolute minimum peroonlike inligting wat jy verskaf.

Die eienaar van Techno Bikes, Louis het my 1500 se vergassers gediens en ingestel en moet ek se ek is baie tevrede met sy werk. Hy kan gekontak word by 011 6145010 of 0829585438.

Johan Van Coller  E-mail : jvancoller@ananzi.co.za

Reply 2:

Callie,
Ek dink jy het dalk n Japanese model Gold Wing en hulle speed control werk net tot omtrent 80 kpu. Hy het n sensor net agter die speedo wat die spoed van die kabel lees. Die sensor kan mens dalk tune as jy weet wat jy doen. MAAR! erens het hy ook n brein boksie onder die sitplek wat ook n bepalende faktor is. So ek dink jy moet maar vrede maak met die spoed.

Wat die vergassers aanbetref moet jy net seker maak of hulle regtig verstelbaar is en dat iemand jou nie vir n RIDE vang nie. Jy weet afhangende van jou kilos sal jou vergassers nie sommer uitgeslyt wees nie, en hulle sal hulle nie self kan uit stel nie. Ek weet nie hoekom jy dink dat jou vergassers uit is nie, dalk is daar n ander fout.

Miskien tas ek in die donker maar dis maar my opinie wat nie noodwendig korek is nie. Jy weet fout in die vuur kan ook baie keer jou aan n brandstof fout laat dink.

Piet van wyk pietvlieg@vodamail.co.za