Garden Route Chapter: Please visit our Facebook page for up-to-date news and pictures

Please visit our Facebook page for news and pictures:

https://www.facebook.com/groups/467126133670413/

Garden Route Chapter – very ill member

Dear Members, we just learned that one of our Garden Route members, Nico Els, has been diagnosed with cancer and needed an operation.

let us keep him and his family in our thoughts and pray for a speedy recovery.

Message received from Jan & Rika Swanepoel.

 

GARDEN ROUTE STREEK HOU ‘N SUKSESVOLLE WARMKLERE-INSAMELING IN MOSSELBAAI, 30 MEI 2015 (Frans Strauss)

Jan & Rika Swanepoel

Jan & Rika Swanepoel

Wing Riders SA Garden Route Streek het op 30 Mei 2015 ‘n suksesvolle warmklere-insameling vir minder-bevoorregte kinders in Mosselbaai gehad in samewerking met die plaaslike SAPS.   Dit volg nadat Jan Swanepoel gereageer het op ‘n koerantberig waarin die plaaslike hoof van die SAPS – Brig. Jantjies – ‘n beroep gedoen het op die motorfietsgemeenskap om ‘n spesiale bydrae te lewer met vanjaar se Toy Run.   Jan het hom gekontak en gaan sien, en voorgestel dat daar weier gedink behoort te word as die Toy Run, wat slegs speelgoed vir minder-bevoorregte kinders insamel.   Jan het verduidelik dat dit Garden Route Streek se siening is

Frans & Mary Strauss

Frans & Mary Strauss

dat die speelgoed kindertjies se harte wel bly maak, maar dat daar dalk groter behoefte is aan meer praktiese middele om hulle lewensgehalte te verbeter.    Brig. Jantjies het onmiddellik hierdie idee gesteun en so het die ding begin wat, na onderhandeling met SAPS en die plaaslike pers, uiteindelik op die poging van 30 Mei gely het.

Daar is besluit dat veral Gold Wing trikes met sleepwaentjies ingespan moet word, maar dat enige Goldwing Wing welkom sou wees om te kan

'n Plakaat wat deur die kindertjies vir die geleentheid gemaak is

‘n Plakaat wat deur die kindertjies vir die geleentheid gemaak is

deelneem.   Om maksimum blootstelling te kry, is besluit om beide die Langeberg sowel as die Mosselbaai Malls vir hierdie dag te betrek.

Ons was maar aanvanklik skrikkerig, maar dit was ‘n groot sukses.  Altesaam 7 sleepwaentjies vol warmklere is ingesamel en donasies van R400.   ‘n Dame het kom vra of daar dan vir alle ouderdomsgroepe ingesamel word.    ‘n Rukkie later daag daar sy op met sake vol klere wat by Woolies gekoop is wat net vir kinders bedoel was.   Soveel mense het kom sê hulle is jammer hulle het nie geweet van die affêre nie (ten spyte van wye blootstelling in die plaaslike pers!).   Dit het ons maar net weer eens onder die indruk gebring dat daar baie mense is wat ‘n oop hart het vir kindertjies in nood

Jan se sleepwa het sommer gou vol begin raak!

Jan se sleepwa het sommer gou vol begin raak!

.

‘n Goeie dag vir ons gemoed.   Dankies aan Jan & Rika vir die inisiatief!

En as julle nog nie weet nie …. Een van ons lede-pare – Sarel en Francis van Niekerk is vandag 51 jaar getroud, maar dit het hulle (en hulle seun – Kevin!) nie weggehou van hierdie poging nie.   Garden Route Streek wens hulle baie geluk en bid vir hulle seënwense op hulle pad vorentoe.

Die SAPS doedies wat Sarel se Trike opgepas het en die kindertjies vermaak het

Die SAPS doedies wat Sarel se Trike opgepas het en die kindertjies vermaak het

Hierdie gaan beslis ‘n gereelde geleentheid wees in Mosselbaai (en dalk in ander areas in ons gebied ook).

 

En verlede jaar se Concourse wenner was ook daar. (Kevin van Niekerk se Trike)

En verlede jaar se Concourse wenner was ook daar. (Kevin van Niekerk se Trike)

 

 

 

 

 

 

Francis (middle) wat vandag 51 jaar getroud is.

Francis (middle) wat vandag 51 jaar getroud is.

 

 

 

 

 

 

Sarel - die man wat vandag 51 jaar getroud is..

Sarel – die man wat vandag 51 jaar getroud is..

 

 

 

 

 

GARDEN ROUTE CHAPTER ATTRACTS ATTENTION AT THE ANNUAL OLD MOTOR SHOW AT GEORGE (Francois Strauss)

Members of our newly established Wing Riders SA Garden Route Chapter

Members of our newly established Wing Riders SA Garden Route Chapter

The newly established Wing Riders SA Garden Route Chapter attracted a lot of attention at the annual Old Motor Show at George over the weekend of 14-15 February.   Despite rainy conditions, almost all members – and a recently joined one – attended the outride.   We got together at the well-known Die Bakke restaurant in Groot Brakriver at 0700 on Saturday morning and departed to George.   Jan Swanepoel (Leader of Garden Route) and Deon van Tonder towed their trailers and Kevin van Niekerk’s 1500 (winner of last year’s concourse) made sure that we caused quite a stir already on the highway to George!   The show was very well organized and we were all expected, given access armbands and routed to our parking spot in a jiffy.   Each participant received a goodies bag asPic 2

token of appreciation.   Ons het dan ook vir Nico en Sandra Els – wat al die pad van Port Elizabeth af is –  as nuwe lede verwelkom.

Die plek waar ons gestaan het was nie waar al die ander voertuie geparkeer was nie – trouens, dit was slegs ons en die Harleys wat daar beland het.   Maar moenie dink die mense het nie nogtans

Kyk net die belangstelling in ons Gold Wings!!

Kyk net die belangstelling in ons Gold Wings!!

kom kyk nie!   Hulle het toegestroom!   Jan & Deon het hulle GW’s laat “idle” en hulle “spogliggies” aangesit.   Deon het ook sy musiek aangesit en dit het behoorlik die bal aan die rol gesit.   Ten spyte van die reenerige omstandighede, het die mense eenvoudig net aangehou aankom.   Dit was opmerklik dat die arme Harleys omtrent geen aftrek gekry het nie.  Dit moes die liggies en die musiek gewees het!  Ons klomp het ons hande behoorlik vol gehad om al die vrae te beantwoord en die kwyl af te vee ….

Wempie en Neelie het later vanaf Heidelberg by ons aangesluit.   Hulle het die hele tyd in die reen gery.   Maar hulle GW het steeds soos ‘n pas-skoongemaakte een gelyk tussen die ander!

The motor show was well attended and the cars were superb.   There were (as usual) vehicles of all sorts (including tractors!) and forPic 4 all income groups, but the really old ones stole the show.   Another interesting lot was the great number and variety of Borgwards, DKW’s and Studebakers.   The latter hold special memories for our age group.   There was even a Rolls Royce interest group showing off their “loved ones”!

We consider this outing a very successful PRO exercise and will certainly participate in as many of such events in the future, as possible.